Deel van Suid-Afrikaners se DNS sedert 2015!
Deel van Suid-Afrikaners se DNS sedert 2015!

Sedert 2015 deel 'n paar geharde braaiers, gereeld foto's van hul braai-aksies. "Wys Jou Vleis" het spoedig elke aand op whatsapp deur die land weerklink...En so is die Wys Jou Vleis gilde gestig.
Kort daarna het ons begin met ons produkreeks.
Al hierdie braaie wat uitbreek, loop hand aan hand met Wys Jou Vleis se uitnemende produkte om bobaas bykosse te bedien. Heerlike krummelpap gemaak van geurige growwe goudgeel braaipap – ons nr 1 verkoper!
Potjiekos en bredie word perfek afgerond met ons veerligte stampkoring asook stampmielies – ‘n keuse van wit of geel.
Wys Jou Vleis se koekmeel en witbroodmeel bak potbrode en roosterkoeke wat die mond laat water!
Ons 4 unieke speserye laat vleis meer na vleis proe as wat vleis proe…
Tans bestaan ons braai-toebehore reeks uit voorskote (hoofbraaier tot aspirant braaiertjies), braaiborsels, paproerders en Langasem Vuurblasers.
Ons jaarlikse Wys Jou Vleis saamtrek in die mooie Kalahari is ‘n hoogtepunt wanneer die Wys Jou Vleis gilde-lede die hele naweek lank lag en gesels, potjies optower en BraaiVleis Wys dat dit klap!
Wys Jou (Braai)Vleis - want ons is trots Suid-Afrikaans en braai is deel van ons DNS!
WYS JOU VLEIS - want `n braai gaan uitbreek!
Die WysJouVleis unieke spesery-reeks
`n Man moet seker die regte toerusting hê...

Ons kan nie wag vir julle resepte nie!

Ons kan nie wag vir julle resepte nie!

Ons kan nie wag vir julle resepte nie!


𝐒𝐩𝐫𝐢𝐧𝐠𝐛𝐨𝐤 𝐂𝐚𝐫𝐩𝐚𝐜𝐜𝐢𝐨
𝐖𝐲𝐬𝐉𝐨𝐮𝐕𝐥𝐞𝐢𝐬 𝐒𝐤𝐚𝐚𝐩- & 𝐁𝐫𝐚𝐚𝐢𝐬𝐩𝐞𝐬𝐞𝐫𝐲𝐞 𝐛𝐫𝐢𝐧𝐠 𝐠𝐞𝐮𝐫 𝐞𝐧 𝐟𝐥𝐚𝐢𝐫 𝐬𝐨𝐨𝐬 𝐦𝐢𝐧.
𝐌𝐞𝐭:
𝐃𝐮𝐧 𝐠𝐞𝐬𝐧𝐲𝐝𝐞 𝐬𝐩𝐫𝐢𝐧𝐠𝐛𝐨𝐤𝐯𝐥𝐞𝐢𝐬
𝐖𝐲𝐬𝐉𝐨𝐮𝐕𝐥𝐞𝐢𝐬 𝐒𝐤𝐚𝐚𝐩- & 𝐁𝐫𝐚𝐚𝐢𝐬𝐩𝐞𝐬𝐞𝐫𝐲𝐞
𝐊𝐚𝐩𝐩𝐞𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬, 𝐬𝐮𝐮𝐫𝐥𝐞𝐦𝐨𝐞𝐧𝐬𝐚𝐩, 𝐫𝐨𝐜𝐤𝐞𝐭 & 𝐩𝐚𝐫𝐦𝐞𝐬𝐚𝐚𝐧
💪 ’𝐧 𝐕𝐥𝐞𝐢𝐬𝐡𝐚𝐦𝐞𝐫 𝐰𝐚𝐭 𝐬𝐲 𝐰𝐞𝐫𝐤 𝐤𝐞𝐧
𝐌𝐚𝐚𝐤 𝐝𝐢𝐭. 𝐖𝐲𝐬 𝐝𝐢𝐭. 𝐏𝐫𝐨𝐞 𝐝𝐢𝐭.
𝐃𝐢𝐬 #𝐖𝐲𝐬𝐉𝐨𝐮𝐕𝐥𝐞𝐢𝐬.

Ons kan nie wag vir julle resepte nie!
Ons Kalahari Kuiernaweek-2025
Braai is in ons DNS - raak deel van Suid-Afrika se WysJouVleis Braai-familie
Mon | By Appointment | |
Tue | 08:00 – 17:00 | |
Wed | 08:00 – 17:00 | |
Thu | 08:00 – 17:00 | |
Fri | 08:00 – 17:00 | |
Sat | By Appointment | |
Sun | Closed |
Teken in en bly op hoogte van ons jongste nuus en spesiale aanbiedinge... en wees betyds gereed vir die braai wat gaan uitbreek!